Kevin Anderson

Kevin Anderson
Kevin Anderson tydens die Wimbledon-kampioenskap in 2017
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Woonplek Gulf Stream, Florida, Verenigde State[1]
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geboortedatum 18 Mei 1986 (1986-05-18)[1]
Geboorteplek Johannesburg, Gauteng[1]
Lengte 2,03 m[1]
Gewig 94 kg[1]
Kollege Universiteit van Illinois Urbana-Champaign
Afrigter Diego Moyano
Jay Bosworth[1]
Begin professioneel 2007[1]
Afgetree 2022
Spelstyl Regshandig (tweehandig handrughou)[1]
Loopbaan-wengeld $17 791 917 (soos op 10 Junie 2024)[1] (37ste van alle tye)[2]
Amptelike webblad realifetennis.com
Enkelspel
Loopbaanrekord 356–255 (58,3%)[1]
Loopbaantitels 7[1]
Hoogste rang No. 5 (16 Julie 2018)[1]
Huidige rang No. 626 (10 Junie 2024)[1]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope 4R (2013, 2014, 2015)
Franse Ope 4R (2013, 2014, 2017, 2018)
Wimbledon E (2018)
VSA-Ope E (2017)
Groot toernooie
Toereindronde HE (2018)
Olimpiese Spele 2R (2008)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 59–72 (45,0%)[1]
Loopbaantitels 1[1]
Hoogste rang No. 58 (17 November 2014)[1]
Huidige rang No. – (10 Junie 2024)[1]
Australiese Ope 3R (2013)
Wimbledon KE (2008)
VSA-Ope 2R (2010)
Groot dubbelspeltoernooie
Olimpiese Spele 1R (2008)
Gemengde dubbelspel
Loopbaan-rekord 1–3 (25,0%)
Loopbaantitels
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae
Wimbledon 1R (2012)
Laaste opgedateer op: 14 Junie 2024.

Kevin Anderson (gebore 18 Mei 1986 in Johannesburg) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse tennisspeler. Hy was die hoogste posisie Suid-Afrikaanse tennisspeler en het No. 5 in die wêreld beklee.[1] Hy het op 18 Januarie 2013 die 22ste gekeurde Fernando Verdasco tydens die Australiese Ope in Melbourne geklop. Dit is die eerste keer in sy loopbaan dat hy tot die vierde ronde van 'n Grand Slam kon deurdring. Hy is ook die eerste Suid-Afrikaner, sedert Wayne Ferreira in 2003, wat so ver in 'n Grand Slam gevorder het.[3] Op 7 September 2015 het Anderson die derde gekeurde Andy Murray tydens die VSA-Ope in New York geklop.[4]

Anderson die eerste Grand Slam-eindstryd van sy loopbaan in 2017 bereik. Hy het die 12de gekeurde Pablo Carreño Busta met 4–6, 7–5, 6–3 en 6–4 in die halfeindronde uitgeskakel. Hy het egter in die eindstryd met 6–3, 6–3 en 6–4 teen die eerste-gekeurde Rafael Nadal verloor.[5]

  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 1,13 1,14 1,15 1,16 1,17 (en) "Player profile – Kevin Anderson". ATP World Tour. Besoek op 14 Junie 2024.
  2. (en) "Career Prize Money" (PDF). Pro Tennis Live. 10 Junie 2024. Besoek op 14 Junie 2024.
  3. (af) Anderson maak geskiedenis by Aus Ope, Nuus24, 18 Januarie 2013.
  4. (en) Anderson reaches career-best ranking, Sport24, 14 September 2015, besoek op 12 September 2018.
  5. (af) Dis Kevin teen Rafa in Ope-eindstryd, Netwerk24, besoek op 12 September 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search